Kosie House of Theatre was die vervaardigers van Lizz Meiring se eerste DVD getiteld, Elke ander duim ‘n dame, wat 2008 vrygestel is en Amanda Strydom se DVD, State of the heart, wat in 2009 vrygestel is.