• kosie house of theatre productions
  • kosie house of theatre productions
  • kosie house of theatre productions
  • kosie house of theatre productions
  • kosie house of theatre productions

My Fat Friend

My Fat Friend

 

Starring much-loved funny man TOBIE CRONJE My Fat Friend will be on stage in Johannesburg and Cape Town later this year. 

 

Die Kaap Is Weer HOLMS

Die Kaap Is Weer HOLMS

Ag nee regtig?  Wil jy vir my sê jy’t nog nooit vir Marion Holm op die verhoog gesien nie?  Ai tog ... dan was jy seker nog maar min uit.  Kyk ... ons beloof jou nie die son, maan en sterre nie.  Ons beloof jou NET een vrou, 18 stories, 26 karakters en oneindige lekkerkry.  Kom nou, maak jou lewe ʼn fees en jou KAAP WEER HOLMS!                                          

Oskar En Die Pienk Tannie

Oskar En Die Pienk Tannie

Sandra Prinsloo skitter in haar nuwe eenvrouvertoning: Die tragikomiese Oskar en die pienk tannie.  ‘n Roerende verhaal van die kankerlyertjie Oskar, en Ouma Rosa, wat hom op verbeeldingryke en soms bitter snaakse wyse begelei in sy laaste dae.

DOP

DOP

Twee bekroonde akteurs op een verhoog, André Odendaal en Wilhelm van der Walt, in ‘n komediedrama kragtoer. Geskryf deur Retief Scholtz en onder regie van Sylvaine Strike

Liewe Heksie en Die Sonneblom

Liewe Heksie en Die Sonneblom

Die ideale  jaareinde vermaak vir die hele gesin. Liewe Heksie en die Sonneblom. ‘n Musiekblyspel in die kleine. Poppeteater geskep deur Hansie Visagie en die span by die Little Marionette Company van die Verna Vels verhaal.

Afrikaanse Teaterseisoen

Afrikaanse Teaterseisoen

Kosie House of Theatre bring vir vyf maande 'n Afrikaanse teaterseisoen na Pieter Toerien se Montecasino Studio teater in Johannesburg. Produksies van Musiekblyspele tot drama en alles tussen in. Met van ons land se top akteurs hier te sien. Moet nie die geleentheid mis nie.

A Decade of Theatre - Kosie House of Theatre

A Decade of Theatre - Kosie House of Theatre

Inspiring and inimitable producer Kosie Smit, well-known for his contribution to the Afrikaans theatre industry, is at the helm of a much anticipated theatre experience that, apart from warming the cockles, will serve as a heart-rending and humorous celebration of the 10th anniversary of the Kosie House of Theatre.